Afrikaans | Gebore op die plaas Jakkalsfontein in die Moordenaarskaroo. Grootgeword in die Karoo, skoolgegaan in Laingsburg. Later gewerk in Pretoria, Lydenburg (waar hy sy vrou ontmoet het), Potgietersrus, Witbank, Montagu, Brits, Bethlehem en Bellville, waar hy afgetree het. Na sy vrou se dood in 1998 het hy na Bredasdorp getrek waar hy in die ouetehuis oorlede is. |
This page is within a frameset. View the entire genealogy report of , or surname index or report summary.
(GenoProReportIndividual)
HTML generator.
Copyright © 2011 GenoPro Inc. All rights reserved.