NG Kerk Makwassie ![Display Google Map of this location (if available) Display Google Map of this location (if available)](images/pin.gif)
NG Kerk Makwassie is a church at Phillipstraat 24, Makwassie, North West, South Africa.
Place Notes
.Die NG gemeente Makwassie is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Sinode van Wes-Transvaal).
Die kerkgebou is geleë by Phillipstraat 24. In 2013 was die leraar ds. Hans Barnard. Daar was in daardie jaar 65 doop- en 279 belydende lidmate.