Anna Willemse
Anna was born before August 1700 and her baptism took place on August 22nd, 1700 in
Stellenbosch.
- Birth Notes
- Palmkronieke 1
Vir foto van bladsy, sien Doop.xls in Palmkronieke CD.
22.08.1700 Antje dochter Gerrit Willemse Maria Cornelisse getiues; Klaas Juriaanse & Keetje Cornelisse (waarskynlik Maria se sussie Cornelia).
She died in 1754.
- Death Notes
- Anna het gesterwe in 1754. Na haar dood het Joachim Wepener 8 buitegtelike kinders gehad met sy slavin Regina VAN DE KAAP:
Johan
Martha, X Christiaan Gottlieb John
Christiaan
Francina
Jacob
Louisa, X Johann Conrad Beeme
Pieter, X 30 Des 1798 Cecilia Wilhelmina Jacobs
Jacoba, X Georg Heinrich Behr
Wepener het in sy Testament opgeskrywe dat Regina en die kinders moes na sy dood vrygelaat word.
Regina en die kinders Johan, Martha, Francina was saam gedoop 2 Junie 1776 (onder bejaarde gedooptes). Die ander kinders Christiaan, Jacob, Pieter, Louisa en Jacoba was gedoop 9 Junie 1776.
Wepener sterwe die 3 Januarie 1775.
Bronne:
J Hoge, Personalia of the Germans at the Cape
M Upham, "Claas van Malabar" in N Claassen, & GH Claassen, Die Claas(s)en afstammelinge in Suid-Afrika, Centurion, Outeurs, 2001.
C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)
J.H Redelinghuys “Die AFRIKANER FAMILIENAAMBOEK & PERSONALIA” (1955)