Leutien Willemse
Leutien was born before 1694 and her baptism took place on January 25th, 1694 in
Stellenbosch.
- Birth Notes
- Palmkronieke 1
Vir doop boek foto kyk in Palmkronieke Doop Excel vir link.
Leutien WILLEMSE = Leutien/Luitjie/Rentien (naam onduidelik!)
Hy was Hendrik Jansen Heyder van Erfurt 'n burger van Stellenbosch; x Altje = 15.3.1676 d/v Cornelis Claasen en Catharina van Malabar. Sien Hoge se `German Personalia' p.184 onder Jansen en H&L 1 (A-C) p.583. Aeltje was Maria se suste
gedoop: 25 Januarie 1694 te Stellenbosch (G2-4/1 VC632)
getuies: Hendrick Jansz en zy vrouw (sien Alida Cornelis)
**(Hendrik Jansz van Erfurt, burger te Stellenbosch 1685 x Aaltje Cornelis, d.v. Cornelis Claasen van Utrecht en Catharina van Malabar)
Arien Willemse
Arien was born before 1696 and his baptism took place on January 20th, 1696 in
Stellenbosch.
- Birth Notes
- Palmkronieke 1
Vir doop boek foto kyk in Palmkronieke Doop Excel vir link.
20.01.1696 Arien zoon Gerrit Willems Marija Cornelis (Claasen) Getuies: Pietter Gerrits (Boshouwer) & Jette Wittebol.
www.stamouers.com/boshouwer.htm Pieter Boshouwer.
“Hy trou op 9 Julie 1683 in Kaaptstad met Arriaanje van Cathryn. Sy was gedoop in Kaapstad 13 November 1662, d.v. Catrijn van Malabar en stiefdogter van Cornelis Claasen. Sy was voorheen getrou met Hendrik Speldenberg.” Arien Willemse is volgens huidige rekords ongetroud oorlede
Anna Willemse
Anna was born before August 1700 and her baptism took place on August 22nd, 1700 in
Stellenbosch.
- Birth Notes
- Palmkronieke 1
Vir foto van bladsy, sien Doop.xls in Palmkronieke CD.
22.08.1700 Antje dochter Gerrit Willemse Maria Cornelisse getiues; Klaas Juriaanse & Keetje Cornelisse (waarskynlik Maria se sussie Cornelia).
She died in 1754.
- Death Notes
- Anna het gesterwe in 1754. Na haar dood het Joachim Wepener 8 buitegtelike kinders gehad met sy slavin Regina VAN DE KAAP:
Johan
Martha, X Christiaan Gottlieb John
Christiaan
Francina
Jacob
Louisa, X Johann Conrad Beeme
Pieter, X 30 Des 1798 Cecilia Wilhelmina Jacobs
Jacoba, X Georg Heinrich Behr
Wepener het in sy Testament opgeskrywe dat Regina en die kinders moes na sy dood vrygelaat word.
Regina en die kinders Johan, Martha, Francina was saam gedoop 2 Junie 1776 (onder bejaarde gedooptes). Die ander kinders Christiaan, Jacob, Pieter, Louisa en Jacoba was gedoop 9 Junie 1776.
Wepener sterwe die 3 Januarie 1775.
Bronne:
J Hoge, Personalia of the Germans at the Cape
M Upham, "Claas van Malabar" in N Claassen, & GH Claassen, Die Claas(s)en afstammelinge in Suid-Afrika, Centurion, Outeurs, 2001.
C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)
J.H Redelinghuys “Die AFRIKANER FAMILIENAAMBOEK & PERSONALIA” (1955)
Maria Willemse
Maria was born before August 1700 and her baptism took place on August 22nd, 1700 in
Stellenbosch.
- Birth Notes
- Palmkronieke 1
Sien Foto van doop boek.
Tweeling van Antje.
22.08.1700 Maria dochter Gerrit Willemse & Maria Cornelisse getuies: Jan Jacobse van Dijk & Antie Janse.
Andries Willemse
Andries was born before August 1703 and his baptism took place on August 12th, 1703 in
Stellenbosch.
- Birth Notes
- Palmkronieke 1
Vir foto van doopboek sien Doop.xls op Palkronieke CD.
12.08.1703 Andries Zoon van Gerrit Willems van Leeuwaarden en Maria Cornelis Getuies: Andries Voermeester en Elsje Speldenbergh.
Willem Willemse
Willem was born before 1707 and his baptism took place on January 16th, 1707 in
Stellenbosch.
- Birth Notes
- Palmkronieke 1
Vir foto van doopboek sien Doop.xls op Palkronieke CD
16.01.1707 Willem zoon van Gerrit Willems en Maria Cornelis Getuies: Andries Voormeester en Catrina van Bengale.
He died in 1708.
Willem Willemse
Willem was born before November 1709 and his baptism took place on November 10th, 1709 in
Stellenbosch.
- Birth Notes
- Palmkronieke 1
Vir foto van doopboek sien Doop.xls op Palkronieke CD
10.11.1709 Willem zoon van Gerrit Willemse en Maria Cornelisse Getuies: Jan Jeronimy en Elisabeth Elsje Heins.
Mattheus Willemse
Mattheus was born before June 1711 and his baptism took place on June 14th, 1711 in
Stellenbosch.
1
- Birth Notes
- Palmkronieke 1
Vir foto van doopboek sien Doop.xls op Palkronieke CD
14.06.1711 Matteus , vader Gerrit Willemse moder Maria Cornelisse Getuies: Cornelis Boshouwer en Ariaantie Gerritse.
He died in 1782.
- Death Notes
- Sylke Popp-Naude
(Sterfkennis Kaapse argiewe 9028)
oorlede: moontlik 19 Mei 1782 te Stellenbosch (MOOC 6/1 bl 195)